Thank you testimony from A⁺ Students teacher Marlize Greyvenstein


Ek wil jou net graag dank dat jy my die geleentheid gegee het om aan te sluit by julle. Ek kan rerig sê dat ek die werk en alles vreeslik geniet, elke nuwe student voel vir my soos my eie kind wat ek help vir die pad vorentoe!

Ek kan eerlikwaar sê dat ek nog nooit so lekker gewerk het nie!