Testimonial from Claudia in Potschefstroom


Hi Claudia,

Hiermee gee ek amptelik kennis vir Arthur Lothar Guba se A+ Students by CMATHS klasse.  Hy sal dan die kwartaal klaar maak by julle (end Maart). Ons verhuis Kaap toe.

Nogmals dankie vir al die tyd wat jy in ons seuntjie bestee. Hy kan elke Dinsdag nie wag om klas toe te gaan nie. En ons kan elke keer wat hy tuis kom sien hoe hy n stukkie verder gevorder het. Baie dankie vir al jou liefde aan hom. Ons gaan jou baie mis.

Kan jy dalk vir my iemand aanbeveel in die Wes Kaap. Parrow Noord.

Groete,
Maureen