Teacher Madelein Keep up the Good Work by Elvira A⁺Students Parent


 

 

Dankie Madelein, waardeer. 

Ek moet se, Wihann is al amper die ou Wihann wat ek geken het met sy wiskunde.  Ek kan wraggies nie glo dat hy in sowat 5 lesse soveel meer positief en gemotiveerd is nie.  Hy was altyd oulik met die wiskunde maar het al hoe meer agteruit gegaan in die afgelope jaar. 

Baie dankie ek weet nie wat jy doen of hoe jy dit doen nie, maar asseblief hou so aan! 

Groete 

Elvira